Pular para o conteúdo
Publicidade

EXODUS 12

5 Julle moet 'n lam sonder gebrek, 'n jaaroud rammetjie. Van die skape of van die bokke kan julle dit neem.

6 En julle moet dit in bewaring hou tot die veertiende dag van hierdie maand; en die hele vergadering van die gemeente van Israel moet dit slag teen die aand.

7 En hulle moet van die bloed neem en dit stryk aan die twee deurposte en aan die bo-drumpel, aan die huise waarin hulle dit eet.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também