Pular para o conteúdo
Publicidade

Exodus 16

Die kwartels en die manna. Die sabbat.

1 TOE hulle van Elim af wegtrek, het die hele vergadering van die kinders van in die woestyn Sin gekom, wat tussen Elim en lê, op die vyftiende dag van die tweede maand ná hulle uittog uit Egipteland.

2 En die hele vergadering van die kinders van het teen en teen Aäron in die woestyn gemurmureer.

3 En die kinders van het aan hulle gesê: Het ons maar in Egipteland deur die hand van die Here gesterwe toe ons by die vleispotte gesit en volop brood geëet het! Want julle het ons in hierdie woestyn uitgelei om hierdie hele vergadering van honger te laat sterwe.

4 Toe sê die Here vir : Kyk, Ek sal vir julle brood uit die hemel laat reën; dan kan die volk uitgaan en die dagmaat van elke dag insamel, sodat Ek hulle kan beproef, of hulle in my wet sal wandel of nie.

5 En op die sesde dag, as hulle berei wat hulle inbring, sal dit dubbel soveel wees as wat hulle daagliks insamel.

6 Toe sê en Aäron aan al die kinders van : Vanaand, dan sal julle weet dat die Here julle uit Egipteland uitgelei het.

7 En môre vroeg, dan sal julle die heerlikheid van die Here sien, omdat Hy julle murmureringe teen die Here gehoor het — want wat is ons, dat julle teen ons murmureer?

8 Daarop sê : Dít sal gebeur as die Here julle in die aand vleis gee om te eet en in die môre volop brood, omdat die Here julle murmureringe hoor wat julle teen Hom murmureer. Want wat is ons? Julle murmureringe is nie teen ons nie, maar teen die Here.

9 Verder het met Aäron gespreek: Sê aan die hele vergadering van die kinders van : Kom nader voor die aangesig van die Here, want Hy het julle murmureringe gehoor.

10 En onderwyl Aäron die hele vergadering van die kinders van toespreek, draai hulle na die woestyn toe en meteens verskyn die heerlikheid van die Here in die wolk.

11 Ook het die Here met gespreek en gesê:

12 Ek het die murmureringe van die kinders van gehoor; spreek met hulle en sê: Teen die aand sal julle vleis eet en in die môre met brood versadig word; en julle sal weet dat Ek die Here julle God is.

13 En in die aand het daar kwartels opgekom en die laer oordek. En in die môre was daar 'n doulaag rondom die laer.

14 En nadat die doulaag opgetrek het, het daar oor die woestyn iets gelê wat fyn en korrelrig was, fyn soos ryp op die grond.

15 Toe die kinders van dit sien, sê hulle vir mekaar: Wat is dit? Want hulle het nie geweet wat dit was nie. Daarop sê vir hulle: Dit is die brood wat die Here julle gee om te eet.

16 Dit is die saak wat die Here beveel het: Samel daarvan in, elkeen na sy behoefte: 'n omer vir elke persoon volgens julle sieletal; elkeen moet dit neem vir die wat in sy tent is.

17 En die kinders van het so gedoen: hulle het ingesamel, die een baie en die ander min.

18 Maar toe hulle dit met die omer meet, het hy wat baie ingesamel het, niks oorgehad nie; en hy wat min ingesamel het, nie te min nie. Elkeen na sy behoefte het hulle ingesamel.

19 En het vir hulle gesê: Niemand moet daarvan laat oorbly tot môre toe nie.

20 Maar hulle het nie na geluister nie: sommige het daarvan laat oorbly tot die môre toe. Toe kom daar wurms in en dit bederwe. Daarom het baie kwaad geword vir hulle.

21 En hulle het dit môre vir môre ingesamel, elkeen na sy behoefte; en as die son warm word, smelt dit weg.

22 En op die sesde dag het hulle 'n dubbele porsie brood ingesamel, twee omers vir elkeen. En al die owerstes van die vergadering het gekom en dit aan vertel.

23 Toe sê hy vir hulle: Dit is wat die Here gespreek het: Môre is dit rusdag, 'n heilige sabbat van die Here. Wat julle wil bak, bak dit; en wat julle wil kook, kook dit; en bêre vir julle alles wat oor is, om dit te bewaar tot die môre toe.

24 En hulle het dit gebêre tot die môre toe, soos beveel het; en dit het nie bederwe nie, en daar het geen wurms in gekom nie.

25 Toe sê : Eet dit vandag, want dit is vandag die sabbat van die Here. Vandag sal julle dit nie in die veld kry nie.

26 Ses dae lank moet julle dit insamel, maar op die sewende dag is dit sabbat; dan sal dit daar nie wees nie.

27 En op die sewende dag het van die mense uitgegaan om in te samel, maar hulle het niks gekry nie.

28 Toe sê die Here vir : Hoe lank weier julle om my gebooie en my wette te onderhou?

29 Kyk, omdat die Here julle die sabbat gegee het, daarom gee Hy julle op die sesde dag brood vir twee dae. Laat elkeen bly waar hy is; laat niemand op die sewende dag van sy woonplek af weggaan nie.

30 So het die volk dan op die sewende dag gerus.

31 En die huis van het dit Man genoem. En dit was wit soos koljandersaad, en dit het gesmaak soos heuningkoek.

32 Verder het gesê: Dit is die saak wat die Here beveel het: 'n Omer vol moet daarvan bewaar word vir julle geslagte, dat hulle die brood kan sien wat Ek julle in die woestyn laat eet het, toe Ek julle uit Egipteland uitgelei het.

33  sê toe vir Aäron: Neem 'n kruik en gooi 'n omer vol manna daarin, en sit dit voor die aangesig van die Here neer, om dit vir julle geslagte te bewaar.

34 Soos die Here beveel het, so het Aäron dit voor die Getuienis neergesit om bewaar te word.

35 En die kinders van het die manna veertig jaar lank geëet totdat hulle in 'n bewoonde land gekom het. Die manna het hulle geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.

36 En 'n omer is die tiende van 'n efa.

Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Monte / Elevação
Monte Sinai
Hoje: Jebel Musa
סִינַיsinayΣινᾶSina
28,54° N, 33,97° L
Citado em 30 versículosTb.: Sinai, monte Sinai
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”

Todos os capítulos de Exodus 40
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.