Pular para o conteúdo
Publicidade

Exodus 20

8 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig.

9 Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;

10 maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God; dan mag jy géén werk doen nie — jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também