Pular para o conteúdo
Publicidade

FILIPPENSE 4

11 Nie dat ek dit uit gebrek nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.

12 Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te ; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te sowel as om gebrek te ly.

13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também

Filipenses
Ver todos os capítulos de Filipenses