Pular para o conteúdo
Publicidade

Génesis 32

Jakob worstel met die Engel, word versoen met Esau en kom in Sigem aan.

1 JAKOB het ook verder gereis, en die engele van God het hom ontmoet.

2 Toe hy hulle sien, sê Jakob: Dit is 'n leër van God! En hy het die plek Mahanáim genoem.

3 En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom uit na sy broer in die land Seïr, die landstreek van ,

4 en aan hulle bevel gegee met die woorde: So moet julle aan my heer, aan , sê: So sê Jakob, u dienaar — ek het as vreemdeling vertoef by en daar gebly tot nou toe;

5 en ek het beeste en esels, kleinvee en slawe en slavinne verwerf, en my heer dit laat weet, sodat ek guns mag vind in u oë.

6 En die boodskappers het na Jakob teruggekom en gesê: Ons het by u broer gekom, en hy trek u alreeds tegemoet en vierhonderd man saam met hom.

7 Toe het Jakob baie bevrees en benoud geword, en hy het die mense wat by hom was, sowel as die kleinvee en beeste en kamele in twee laers verdeel;

8 want hy het gedink: As op die een laer afkom en dit verslaan, sal die laer wat oorbly, vryraak.

9 En Jakob het gesê: o God van my vader en God van my vader Isak, o Here, wat my beveel het: Gaan terug na jou land en na jou familie, en Ek sal aan jou goed doen —

10 ek is te gering vir al die gunste en al die trou wat U aan u kneg bewys het; want ek het met my staf oor hierdie Jordaan getrek en nou twee laers geword.

11 Red my tog uit die hand van my broer, uit die hand van , want ek is bang vir hom, dat hy sal kom en my doodslaan, die moeder saam met die kinders.

12 U het tog self gesê: Ek sal sekerlik aan jou goed doen en jou nageslag maak soos die sand van die see wat vanweë die menigte nie getel kan word nie.

13 En hy het die nag daar oorgebly en van wat in sy besit was, 'n geskenk geneem vir sy broer :

14 tweehonderd bokooie en twintig bokke, tweehonderd skaapooie en twintig ramme,

15 dertig kameelkoeie wat in die melk was, met hulle kalfies, veertig koeie en tien bulle, twintig eselinne en tien jong esels;

16 en hy het hulle aan sy dienaars afgegee, elke trop afsonderlik, en aan sy dienaars gesê: Trek voor my uit, en laat 'n plek oop tussen trop en trop.

17 Daarop gee hy aan die eerste een bevel en sê: As my broer jou teëkom en jou vra: Aan wie behoort jy, en waarheen gaan jy, en wie s’n is die goed daar voor jou?

18 dan moet jy antwoord: U dienaar Jakob s’n. Dit is 'n geskenk wat hy aan my heer stuur; en kyk, hy self kom ook agter ons aan.

19 En hy het ook bevel gegee aan die tweede en aan die derde en aan almal wat agter die troppe geloop het, en gesê: Net so moet julle antwoord as julle hom kry —

20 julle moet sê: Kyk, ook u dienaar Jakob kom agter ons aan. Want hy het gedink: Laat ek hom versoen met die geskenk wat voor my uit gaan, en daarna sy aangesig sien — miskien sal hy my in guns aanneem.

21 So het die geskenk dan voor hom uit gegaan, maar hy self het dié nag in die laer gebly.

22 En hy het dieselfde nag opgestaan en sy twee vroue en sy twee slavinne en sy elf kinders geneem en deur die drif van die getrek:

23 hy het hulle geneem en hulle deur die rivier laat trek, ook laat deurtrek wat aan hom behoort het.

24 Maar Jakob het alleen agtergebly, en 'n Man het met hom geworstel tot dagbreek.

25 En toe Hy sien dat Hy hom nie kon oorwin nie, slaan Hy hom op sy heupbeen, sodat die heupbeen van Jakob uit lit geraak het in die worsteling met Hom.

26 Toe sê Hy: Laat My gaan, want die dag het gebreek. Maar hy antwoord: Ek sal U nie laat gaan nie tensy dat U my seën.

27 En Hy vra hom: Hoe is jou naam? En hy antwoord: Jakob.

28 Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar ; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin.

29 Daarop vra Jakob en sê: Maak tog u Naam bekend! En Hy antwoord: Waarom vra jy tog na my Naam? En Hy het hom daar geseën.

30 Toe noem Jakob die plek Pniël; want, het hy gesê, ek het God gesien van aangesig tot aangesig, en tog is my lewe gered.

31 En die son het vir hom opgegaan net toe hy Pniël verby was; en hy was mank aan sy heup.

32 Daarom eet die kinders van die heupsening, wat aan die heupbeen is, tot vandag toe nie, omdat Hy Jakob op die heupbeen, aan die heupsening, geslaan het.

Lugar Bíblico
Região / Território
Edom
Hoje: Sul da Jordânia (Seir / Petra)
אֱדוֹםedom
30,75° N, 35,60° L
Citado em 111 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Edom
Hoje: Sul da Jordânia (Seir / Petra)
אֱדוֹםedom
30,75° N, 35,60° L
Citado em 111 versículos
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H3837a
Labão
לָבָ֑ןlavan
Labão, irmão de Rebeca e pai de Lia e Raquel, fez Jacó servir catorze anos pelas filhas e o enganou na troca das noivas (Gênesis 29:25).
Significado: “Branco”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
אַבְרָהָ֔םavərahamΑβρααμAbraam
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Pessoa
H6215
Esaú
עֵשָֽׂוesauΗσαυĒsau
Esaú, filho de Isaque e gêmeo de Jacó, vendeu ao irmão o direito de primogenitura por um prato de comida e foi o pai dos edomitas (Gênesis 25:30).
Significado: “Peludo”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Rio / Ribeiro
Jaboque
Hoje: Rio Zarqa (Jaboque), Jordânia
יַבֹּקyabboq
32,12° N, 35,54° L
Citado em 7 versículos
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”

Todos os capítulos de Génesis 50
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.