Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 39

2 En die Here was met Josef, sodat hy 'n voorspoedige man was; en hy het in die huis van sy heer, die Egiptenaar, gebly.

3 En toe sy heer sien dat die Here met hom was, en dat die Here alles wat hy doen, in sy hand voorspoedig maak,

Veja também