Pular para o conteúdo
Publicidade

GÉNESIS 4

12 As jy die grond bewerk, sal dit sy vermoë aan jou nie meer gee nie; 'n swerwer en vlugteling sal jy wees op die aarde.

13 Daarop Kain vir die Here: My skuld is te groot om dit te dra.

14 Kyk, U verdryf my nou uit die land uit, en ek moet my verberg vir u aangesig: 'n swerwer en vlugteling sal ek op die aarde wees, en elkeen wat my kry, sal my doodslaan.

15 Maar die Here vir hom: Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word. En die Here het 'n teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.

16 Toe gaan Kain weg van die aangesig van die Here, en hy het gewoon in die land Nod, aan die oostekant van Eden.

Veja também