Pular para o conteúdo
Publicidade

Hebreërs 7

Die priesterskap van Melgisédek 'n tipe van die ewige priesterskap van Christus.

1 WANT hierdie Melgisédek was koning van , priester van God, die Allerhoogste, wat vir tegemoetgegaan het by sy terugkeer toe hy die konings verslaan het, en hom geseën het;

2 aan wie ook 'n tiende deel van alles gegee het — hy was in die eerste plek, volgens uitleg, koning van die geregtigheid en dan ook koning van , dit is koning van vrede;

3 sonder vader, sonder moeder, sonder geslagsregister, sonder begin van dae of lewenseinde, maar gelykgestel aan die Seun van God, bly hy priester altyddeur.

4 Let nou op hoe groot hierdie man was, aan wie selfs , die aartsvader, 'n tiende van die buit gegee het.

5 Nou het hulle wat uit die seuns van die priesterskap ontvang, wel 'n gebod om, volgens die wet, van die volk tiendes te neem, dit is van hulle broers, ofskoon hulle uit die lendene van voortgekom het;

6 maar hy wat nie uit húlle sy geslagsregister aflei nie, het van tiendes geneem en die besitter van die beloftes geseën.

7 Nou word sonder enige teëspraak die mindere deur die meerdere geseën.

8 En hier neem wel sterflike mense tiendes, maar dáár een van wie getuig word dat hy lewe.

9 En, om so te sê, het ook wat tiendes ontvang, deur tiendes gegee;

10 want hy was nog in die lendene van sy vader toe Melgisédek hom tegemoetgegaan het.

11 As daar dan volkomenheid deur die Levitiese priesterskap was — want met die oog daarop het die volk die wet ontvang — waarom was dit nog nodig dat 'n ander priester moes opstaan volgens die orde van Melgisédek en dat hy dit nie volgens die orde van Aäron genoem word nie?

12 Want met verandering van die priesterskap kom daar noodsaaklik ook verandering van wet;

13 omdat Hy met die oog op wie hierdie dinge gesê word, aan 'n ander stam behoort het waaruit niemand die altaar bedien het nie.

14 Want dit is volkome duidelik dat onse Here uit Juda voortgespruit het, en met betrekking tot hierdie stam het niks gesê van die priesterskap nie.

15 En nog baie duideliker is dit as daar 'n ander priester opstaan na die ewebeeld van Melgisédek,

16 een wat dit geword het nie kragtens die wet van 'n vleeslike gebod nie, maar uit die krag van die onvernietigbare lewe.

17 Want Hy getuig: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.

18 Want aan die een kant is daar die opheffing van die voorafgaande gebod weens die swakheid en nutteloosheid daarvan,

19 omdat die wet niks volkome gemaak het nie; maar aan die ander kant is daar die invoering van 'n beter hoop waardeur ons tot God nader.

20 En vir sover dit nie sonder eedswering was nie — want húlle het sonder eedswering priesters geword,

21 maar Hy met eedswering deur die Een wat aan Hom gesê het: Die Here het gesweer en dit sal Hom nie berou nie: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek —

22 in sover het van 'n beter verbond borg geword.

23 En hulle het wel priesters geword in 'n groot aantal, omdat hulle deur die dood verhinder is om aan te bly;

24 maar Hy, omdat Hy vir ewig bly, besit 'n priesterskap wat nie op ander oorgaan nie.

25 Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree.

26 Want so 'n hoëpriester was vir ons gepas, een wat heilig, onskuldig, onbesmet, afgeskeie van die sondaars is, en wat hoër as die hemele geword het;

27 wat nie elke dag nodig het, soos die hoëpriesters, om eers vir sy eie sondes offers te bring en dan vir dié van die volk nie. Want dit het Hy net een maal gedoen toe Hy Homself geoffer het.

28 Want die wet stel as hoëpriesters aan mense met swakhede, maar die woord van die eedswering wat ná die wet gekom het, stel die Seun aan, wat vir ewig volmaak is.

Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Salém
Hoje: Jerusalém, Israel
ΣαλήμSalēmשָׁלֵםshalem
31,78° N, 35,23° L
Citado em 4 versículos
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
ΑβρααμAbraamאַבְרָהָ֔םavəraham
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
ΑβρααμAbraamאַבְרָהָ֔םavəraham
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Salém
Hoje: Jerusalém, Israel
ΣαλήμSalēmשָׁלֵםshalem
31,78° N, 35,23° L
Citado em 4 versículos
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
ΑβρααμAbraamאַבְרָהָ֔םavəraham
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Levi
ΛευιLeviלֵוִֽיlevi
Levi, terceiro filho de Jacó e Lia, vingou com Simeão a violação da irmã Diná em Siquém; seus descendentes, os levitas, foram separados para o serviço do santuário (Gênesis 34:25).
Significado: “Unido, ligado”
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
ΑβρααμAbraamאַבְרָהָ֔םavəraham
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
ΑβρααμAbraamאַבְרָהָ֔םavəraham
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Levi
ΛευιLeviלֵוִֽיlevi
Levi, terceiro filho de Jacó e Lia, vingou com Simeão a violação da irmã Diná em Siquém; seus descendentes, os levitas, foram separados para o serviço do santuário (Gênesis 34:25).
Significado: “Unido, ligado”
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
ΑβρααμAbraamאַבְרָהָ֔םavəraham
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
ΜωϋσῆςMōüsē͂sמֹשֶׁ֔הmosheh
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Jesus
ἸησοῦςIēsoûsיֵשׁוּעַyeshua
Jesus, o Cristo, Filho de Deus, nasceu de Maria em Belém, anunciou o reino de Deus, morreu crucificado sob Pôncio Pilatos e ressuscitou ao terceiro dia (Mateus 1:16).
Significado: “O Senhor salva”
Ver página completa
Todos os capítulos de Hebreërs 13
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.