Pular para o conteúdo
Publicidade

Johannes 1

Die vleeswording van die Woord.

1 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.

14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon — en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom — vol van genade en waarheid.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também