Pular para o conteúdo
Publicidade

JOHANNES 7

14 En toe dit al in die middel van die fees was, het Jesus opgegaan na die tempel en geleer.

15 En die Jode het hulle verwonder en gesê: Hoe kom Hy aan die geleerdheid terwyl Hy geen onderwys ontvang het nie?

16 Jesus antwoord hulle en : My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.

17 As iemand gewillig is om sy wil te doen, sal hy aangaande die leer weet of dit uit God is, en of Ek uit Myself spreek.

18 Hy wat uit homself spreek, soek sy eie eer; maar Hy wat die eer soek van dié Een wat Hom gestuur het, Hy is waaragtig en daar is geen ongeregtigheid in Hom nie.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também