Publicidade

João 8

4 En toe hulle haar tussen hulle in laat staan het, hulle vir Hom: Meester, hierdie vrou is op 'n daad van egbreuk betrap;

5 en Moses het ons in die wet bevel gegee om sulke vroue te stenig; maar U, wat U?

6 En dit het hulle gesê om Hom te versoek, sodat hulle iets kon om Hom te beskuldig; maar Jesus het neergebuk en met die vinger op die grond geskrywe.

7 Maar toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy Hom opgerig en vir hulle gesê: Laat dié een van julle wat sonder sonde is, die eerste 'n klip op haar gooi.

8 En weer het Hy neergebuk en op die grond geskrywe.

9 En toe hulle dit hoor, het hulle, deur hul gewete bestraf, een vir een weggegaan, van die oudste af tot die laaste toe; en Jesus het alleen agtergebly, en die vrou wat daar tussen hulle in gestaan het.

10 En toe Jesus Hom oprig en niemand sien behalwe die vrou nie, Hy vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? Het niemand jou veroordeel nie?

11 En sy antwoord: Niemand nie, Here. En Jesus vir haar: Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-