Pular para o conteúdo
Publicidade

JOSUA 24

16 Toe antwoord die volk en : Dit is ver van ons, dat ons die Here sou verlaat om ander gode te dien;

17 want die Here onse God, dit is Hy wat ons en ons vaders uit Egipteland uit die slawehuis laat optrek het, en wat voor ons hierdie groot tekens gedoen het en ons bewaar het op die hele pad wat ons gegaan en onder al die volke waar ons dwarsdeur getrek het;

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também