Pular para o conteúdo
Publicidade

Josua 4

Die twaalf klippe opgerig as 'n gedenkteken.

1 EN toe die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het, het die Here met Josua gespreek en gesê:

2 Neem vir julle uit die volk twaalf manne, uit elke stam een man,

3 en gee hulle bevel en sê: Neem vir julle vandaar, uit die middel van die Jordaan, van die plek waar die voete van die priesters vas bly staan het, twaalf klippe en bring dit saam met julle deur en sit dit neer op die slaapplek waar julle vannag gaan oorbly.

4 Toe het Josua die twaalf man geroep wat hy uit die kinders van , uit elke stam een man, aangestel het,

5 en Josua het vir hulle gesê: Trek uit voor die ark van die Here julle God tot binne-in die Jordaan, en tel vir julle 'n klip op, elke man een op sy skouer, volgens die getal van die stamme van die kinders van ,

6 sodat dit 'n teken onder julle kan wees. As julle kinders later vra en sê: Wat beteken hierdie klippe vir julle?

7 moet julle vir hulle sê: omdat die water van die Jordaan afgekeer is voor die verbondsark van die Here by sy deurtog deur die Jordaan — die water van die Jordaan is afgekeer; daarom is hierdie klippe as 'n aandenking vir die kinders van vir altyd.

8 Die kinders van het toe so gedoen soos Josua beveel het: hulle het twaalf klippe uit die middel van die Jordaan opgetel soos die Here met Josua gespreek het, volgens die getal van die stamme van die kinders van ; en hulle het dit saam met hulle deurgebring na die slaapplek toe en dit daar neergesit.

9 Josua het ook twaalf klippe opgerig in die middel van die Jordaan, op die plek waar die voete van die priesters, die draers van die verbondsark, gestaan het; en dit is daar tot vandag toe.

10 En die priesters wat die ark gedra het, het bly staan in die middel van die Jordaan totdat alles volbring was wat die Here Josua beveel het om aan die volk te sê, volgens alles wat Josua beveel het; en die volk het gou deurgetrek.

11 En toe die hele volk die deurtog voleindig het, het die ark van die Here met die priesters voor die oë van die volk deurgegaan.

12 En die kinders van en die kinders van en die halwe stam van Manasse het gewapend voor die kinders van deurgetrek soos aan hulle gesê het.

13 Omtrent veertigduisend wat vir oorlog gewapen was, het voor die aangesig van die Here deurgetrek om te veg, na die vlaktes van Jérigo toe.

14 Dié dag het die Here Josua groot gemaak voor die oë van die hele Israel, sodat hulle hom gevrees het soos hulle gevrees het al die dae van sy lewe.

15 En die Here het met Josua gespreek en gesê:

16 Gee bevel aan die priesters wat die ark van die Getuienis dra, dat hulle uit die Jordaan uit opklim.

17 Josua het daarop die priesters bevel gegee en gesê: Klim op uit die Jordaan.

18 En toe die priesters wat die verbondsark van die Here gedra het, opklim uit die middel van die Jordaan, het die priesters skaars hulle voetsole gelig en die droë grond bereik, of die water van die Jordaan het na sy plek teruggekeer en soos gister en eergister op al sy walle geloop.

19 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan uit opgetrek en laer opgeslaan by , aan die oostelike grens van Jérigo.

20 En daardie twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan geneem het, het Josua by opgerig.

21 En hy het met die kinders van gespreek en gesê: Wanneer julle kinders later hulle vaders vra en sê: Wat beteken hierdie klippe?

22 dan moet julle dit aan julle kinders bekend maak en sê: Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek,

23 deurdat die Here julle God die water van die Jordaan voor julle uit laat opdroog het, totdat julle deurgetrek het, soos die Here julle God gedoen het met die Skelfsee wat Hy voor ons uit laat opdroog het, totdat ons deurgetrek het;

24 dat al die volke van die aarde kan weet dat die hand van die Here sterk is, sodat julle die Here julle God altyd mag vrees.

Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa

Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Rúben
Rúben
רְאוּבֵןrəuvenΡουβηνRoubēn
Rúben, primogênito de Jacó e Lia, convenceu os irmãos a não matarem José, mas perdeu o direito de primogenitura por ter se deitado com Bila, a concubina do pai (Gênesis 37:21).
Significado: “Eis um filho!”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Gade
Gade
גָּֽדgadΓαδGad
Gade, filho de Jacó e de Zilpa, a serva de Lia, deu origem à tribo de Gade, que recebeu terras a leste do Jordão (Gênesis 30:11).
Significado: “Boa ventura, tropa”
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gilgal
Hoje: Khirbet el Mefjir
גִּלְגָּלgilgal
Gilgal foi o acampamento de Israel a leste de Jericó, onde o povo parou ao subir do Jordão e para onde Josué voltou com todo o Israel (Josué 4:19).
31,88° N, 35,46° L
Citado em 33 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gilgal
Hoje: Khirbet el Mefjir
גִּלְגָּלgilgal
Gilgal foi o acampamento de Israel a leste de Jericó, onde o povo parou ao subir do Jordão e para onde Josué voltou com todo o Israel (Josué 4:19).
31,88° N, 35,46° L
Citado em 33 versículos
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Todos os capítulos de Josua 24
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.