Pular para o conteúdo
Publicidade

LUKAS 1

28 En die engel het by haar binnegekom en gesê: Wees gegroet, begenadigde! Die Here is met jou; geseënd is jy onder die vroue.

29 En toe sy hom sien, was sy baie ontsteld oor sy woord, en sy het daaroor nagedink wat hierdie groet tog kon beteken.

30 En die engel vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.

31 En kyk, jy sal swanger word en 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também