Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 1

59 En op die agtste dag het hulle gekom om die kindjie te besny, en hulle wou hom Sagaría noem, na die naam van sy vader.

60 Toe antwoord sy moeder en : Nee, maar hy moet Johannes genoem word.

61 En hulle vir haar: Daar is niemand in jou familie wat dié naam het nie.

62 En hulle beduie vir sy vader hoe hy wou dat hy genoem moes word.

63 Hy vra toe 'n skryfbordjie en skryf: Johannes is sy naam. En almal was verwonderd.

64 En onmiddellik is sy mond geopen en het sy tong losgeraak, en hy het gepraat en God geloof.

Veja também