Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 15

4 Watter man onder julle wat honderd skape het en een van hulle verloor, laat nie die negen-en-negentig in die woestyn staan en gaan agter die een aan wat verlore is totdat hy dit kry nie?

5 En as hy dit kry, sit hy dit met blydskap op sy skouers.

6 En as hy by die huis kom, roep hy sy vriende en bure bymekaar en vir hulle: Wees saam met my bly, want ek het my skaap gekry wat verlore was.

7 Ek vir julle dat daar net so blydskap sal wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as oor negen-en-negentig regverdiges wat die bekering nie nodig het nie.

Veja também