Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 17

Oor die skielike koms van die koninkryk van God.

20 EN toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie.

21 En hulle sal nie : Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.

Veja também