Pular para o conteúdo
Publicidade

Marcos 11

Die verdroogde vyeboom. Die reiniging van die tempel.

12 EN die volgende dag, onderwyl hulle uit Betánië gaan, het Hy honger gehad;

13 en toe Hy op 'n afstand 'n vyeboom met blare sien, het Hy daarheen gegaan in die hoop om iets daaraan te vind; en toe Hy daarby kom, vind Hy niks as blare nie, want dit was nie die tyd van vye nie.

14 En Jesus spreek en vir hom: Laat niemand ooit in der ewigheid van jou 'n vrug eet nie! En sy dissipels het dit gehoor.

Veja também