Pular para o conteúdo
Publicidade

Marcos 7

11 Maar julle : As 'n mens aan vader of moeder : Enige voordeel wat u van my mag geniet, is korban, dit is 'n offergawe

12 dan laat julle hom nie meer toe om iets vir sy vader of sy moeder te doen nie.

13 So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het; en dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.

14 En Hy het die hele skare na Hom geroep en vir hulle gesê: Luister almal na My en verstaan.

15 Daar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat hom onrein kan maak nie; maar die dinge wat van hom uitgaan, dít is die dinge wat die mens onrein maak.

Veja também