Pular para o conteúdo
Publicidade

MARKUS 7

9 En Hy vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou.

10 Want Moses het gesê: Eer jou vader en jou moeder; en: Hy wat vader of moeder vloek, moet sekerlik sterwe.

11 Maar julle : As 'n mens aan vader of moeder : Enige voordeel wat u van my mag geniet, is korban, dit is 'n offergawe

12 dan laat julle hom nie meer toe om iets vir sy vader of sy moeder te doen nie.

13 So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het; en dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.

Veja também