Pular para o conteúdo
Publicidade

Marcos 8

Genesing van die blinde man in Betsáida.

22 EN Hy het in Betsáida gekom, en hulle het 'n blinde man na Hom gebring en Hom gesmeek om hom aan te raak.

23 Hy neem toe die blinde by die hand en lei hom uit buitekant die dorp; en nadat Hy in sy gespuug en hom die hande opgelê het, vra Hy hom of hy iets sien.

24 En hy kyk op en : Ek sien die mense, want ek sien hulle soos bome rondloop.

25 Daarna Hy weer die hande op sy en laat hom opkyk, en hy is herstel en het almal van ver af duidelik gesien.

26 En Hy het hom na sy huis gestuur en gesê: Moenie in die dorp gaan of dit aan iemand in die dorp vertel nie.

Veja também