Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 12

Die teken van Jona.

38 TOE spreek sommige van die skrifgeleerdes en Fariseërs en : Meester, ons wil graag 'n teken van U sien.

39 Maar Hy antwoord en vir hulle: 'n Slegte en owerspelige geslag soek na 'n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.

40 Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.

Veja também