Pular para o conteúdo
Publicidade

MATTHÉÜS 12

Die familie van Jesus.

46 EN terwyl Hy nog met die skare spreek, staan sy moeder en broers daarbuite en wou graag met Hom praat.

47 Toe iemand vir Hom: Dáár staan u moeder en u broers buite en wil graag met U praat.

48 Maar Hy antwoord en vir die een wat Hom dit vertel het: Wie is my moeder? En wie is my broers?

49 En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en : Dáár is my moeder en my broers.

50 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, dié is my broer en suster en moeder.

Veja também