Publicidade

Mateus 18

Die vernaamste in die koninkryk van die hemele.

1 IN daardie uur het die dissipels na Jesus gekom en gesê: Wie is tog die grootste in die koninkryk van die hemele?

2 Toe roep Jesus 'n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

3 en Hy : Voorwaar Ek vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie!

4 Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-