Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 19

Jesus seën die kindertjies.

13 TOE bring hulle kindertjies na Hom, dat Hy hulle die hande sou oplê en bid; en die dissipels het hulle bestraf.

14 Maar Jesus : Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.

15 En Hy het hulle die hande opgelê en daarvandaan vertrek.

Veja também