Pular para o conteúdo
Publicidade

MATTHÉÜS 20

20 Toe kom die moeder van die seuns van Sebedéüs met haar seuns na Hom en buig voor Hom neer om iets van Hom te vra.

21 En Hy vir haar: Wat wil jy ? Sy antwoord Hom: dat hierdie twee seuns van my in u koninkryk mag sit, een aan u regter- en een aan u linkerhand.

22 Maar Jesus antwoord en : Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek aanstons gaan drink, en gedoop word met die doop waarmee Ek gedoop word? Hulle vir Hom: Ons kan.

23 En Hy vir hulle: Dis waar, my beker sal julle drink en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word; maar om te sit aan my regter- en aan my linkerhand berus nie by My om te gee nie, maar is vir hulle vir wie dit deur my Vader berei is.

Veja também