Pular para o conteúdo
Publicidade

MATTHÉÜS 24

23 As iemand dán vir julle : Kyk, hier is die Christus! of: Daar! moet dit nie glo nie.

24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

25 Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê.

26 As hulle dan vir julle : Kyk, Hy is in die woestyn moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer moet dit nie glo nie.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também