Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 26

Die loon van die verraad.

14 TOE gaan een van die twaalf, met die naam van Judas Iskáriot, na die owerpriesters

15 en : Wat wil u my gee, en ek sal Hom aan u oorlewer? En hulle het vir hom dertig silwerstukke afgeweeg.

16 En van toe af het hy 'n goeie geleentheid gesoek om Hom oor te lewer.

Veja também