Pular para o conteúdo
Publicidade

MATTHÉÜS 27

33 En hulle het gekom op 'n plek wat Gólgota genoem word dit beteken: Plek van die Hoofskedel

34 en vir Hom asyn, met gal gemeng, gegee om te drink; en toe Hy dit proe, wou Hy nie drink nie.

35 En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel deur die lot te werp, sodat vervul sou word wat deur die profeet gespreek is: Hulle het my klere onder mekaar verdeel en oor my gewaad die lot gewerp.

Veja também