Pular para o conteúdo
Publicidade

MATTHÉÜS 5

14 Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg , kan nie weggesteek word nie;

15 en 'n mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is.

16 Laat julle lig skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também