Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 5

19 Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele.

20 Want Ek vir julle dat, as julle geregtigheid nie oorvloediger is as dié van die skrifgeleerdes en Fariseërs nie, julle nooit in die koninkryk van die hemele sal ingaan nie.

Veja também