Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 9

2 En hulle het 'n verlamde man wat op 'n bed , na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.

3 En sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: Hierdie man praat godslasterlik.

4 En toe Jesus merk wat hulle gedagtes was, Hy: Waarom bedink julle slegte dinge in julle harte?

5 Want wat is makliker, om te : Die sondes is jou vergewe! of om te : Staan op en loop?

6 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe toe Hy vir die verlamde man: Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.

7 En hy het opgestaan en huis toe gegaan.

Veja também