Pular para o conteúdo
Publicidade

Númeri 21

Neerlaag van die koning van Arad. Die koperslang.

1 TOE die Kanaäniet, die koning van Arad, wat in die Suidland gewoon het, hoor dat Israel met die pad van Átarim kom, het hy teen Israel geveg en sommige van hulle as gevangenes weggevoer.

2 Daarop het Israel aan die Here 'n gelofte gedoen en gesê: As U hierdie volk heeltemal in my hand gee, sal ek hulle stede met die banvloek tref.

3 En die Here het gehoor na die stem van Israel en die Kanaäniete oorgegee. En hy het hulle en hul stede met die banvloek getref en die plek genoem.

4 Toe trek hulle van die berg Hor af weg op pad na die Skelfsee om die land om te trek; maar die siel van die volk het op die pad ongeduldig geword.

5 En die volk het teen God en teen gespreek: Waarom het U ons uit Egipte laat optrek om in die woestyn te sterwe? Want daar is geen brood en geen water nie, en ons siel walg van die ellendige kos.

6 Toe stuur die Here giftige slange onder die volk wat die volk gebyt het; en baie mense uit het gesterwe.

7 En die volk het na gekom en gesê: Ons het gesondig dat ons teen die Here en teen u gespreek het. Bid tot die Here, dat Hy die slange van ons wegneem. En het vir die volk gebid.

8 Daarop sê die Here aan : Maak vir jou 'n giftige slang en sit dit op 'n paal; dan sal elkeen wat gebyt is en daarna kyk, lewe.

9 Toe het 'n koperslang gemaak en dit op 'n paal gesit: en as 'n slang iemand gebyt het en hy kyk na die koperslang, het hy in die lewe gebly.

10 En die kinders van het weggetrek en laer opgeslaan in Obot.

Voortsetting van die reis. Oorwinning oor Sihon en Og.

11 DAARNA het hulle weggetrek van Obot af en laer opgeslaan in Ijje-Haäbárim in die woestyn wat oostelik aan vas lê.

12 Daarvandaan het hulle weggetrek en laer opgeslaan by die spruit Sered.

13 Daarvandaan het hulle weggetrek en laer opgeslaan oorkant die wat in die woestyn is en uit die grondgebied van die Amoriete kom; want die is die grens van , tussen en die Amoriete.

14 Daarom word gesê in die Boek van die Oorloë van die Here: Waheb in Sufa en die spruite, die ,

15 en die hang van die spruite wat na die streek van Ar afloop en leun teen die grondgebied van .

16 En daarvandaan het hulle na Beër getrek. Dit is die put waarvan die Here aan gesê het: Laat die volk bymekaarkom, dat Ek vir hulle water kan gee.

17 Toe het Israel hierdie lied gesing: Spring op, o put! Besing hom!

18 o Put wat die vorste gegrawe het, wat die edeles van die volk gedelf het, met die septer, met hulle stawwe! — En uit die woestyn uit na Mattána toe;

19 en van Mattána na Naháliël; en van Naháliël na Bamot;

20 en van Bamot na die dal wat in die veld van lê, by die top van , en oor die wildernis afkyk.

21 En Israel het boodskappers gestuur na , die koning van die Amoriete, en gesê:

22 Laat my deur jou land trek. Ons sal nie wegdraai in die lande of in die wingerde nie; ons sal die water van die putte nie drink nie; ons sal die koningsweg hou tot ons deur jou grondgebied getrek het.

23 Maar het Israel nie toegelaat om deur sy grondgebied te trek nie; maar het al sy manskappe versamel en uitgetrek na die woestyn, Israel tegemoet; en toe hy by Jahas kom, het hy teen Israel geveg.

24 Maar Israel het hom verslaan met die skerpte van die swaard en sy land in besit geneem van die af tot by die , tot by die kinders van ; want die grens van die kinders van was sterk.

25 So het Israel dan al hierdie stede ingeneem, en Israel het gewoon in al die stede van die Amoriete, in Hesbon en in al sy onderhorige plekke.

26 Want Hesbon was die stad van , die koning van die Amoriete; hy het naamlik oorlog gevoer teen die vorige koning van die Moabiete en het dié se hele land tot by die uit sy hand geruk.

27 Daarom sê die spreukdigters: Kom na Hesbon toe! Laat die stad van gebou en bevestig word!

28 Want 'n vuur het uitgegaan uit Hesbon, 'n vlam uit die vesting van ; dit het Ar van die Moabiete verteer, die bewoners van die hoogtes van .

29 Wee jou, ! Jy is verlore, volk van Kamos! Hy het sy seuns prysgegee as vlugtelinge, en sy dogters in gevangenskap, aan , die koning van die Amoriete.

30 Toe het ons hulle beskiet; verlore was Hesbon tot by ; en ons het verwoes tot by Nofag, met vuur tot by Medéba.

31 So het Israel dan gewoon in die land van die Amoriete.

32 Daarna het gestuur om Jaéser te bespied, en hulle het sy onderhorige plekke ingeneem, en hy het die Amoriete wat daar was, uit hulle besitting verdrywe.

33 Toe het hulle gedraai en in die rigting van Basan opgetrek. En , die koning van Basan, hy en al sy manskappe het hulle tegemoetgetrek na Edréï om te veg.

34 Daarop sê die Here vir : Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek het hom en sy hele volk en sy land in jou hand gegee; en jy moet met hom doen soos jy gedoen het met , die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.

35 En hulle het hom verslaan en sy seuns en sy hele volk, totdat daar niemand van hom oor was wat vrygeraak het nie; en hulle het sy land in besit geneem.

Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hormá
Hoje: Tel Masos
חׇרְמָהchormah
31,21° N, 34,96° L
Citado em 9 versículosTb.: Horma
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Edom
Hoje: Sul da Jordânia (Seir / Petra)
אֱדוֹםedom
30,75° N, 35,60° L
Citado em 111 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”

Moabe
Hoje: Altiplano da Jordânia Central
מוֹאָבmoav
31,18° N, 35,70° L
Citado em 162 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Rio / Ribeiro
Arnom
Hoje: Wadi Mujib
אַרְנוֹןarnon
31,47° N, 35,57° L
Citado em 12 versículos

Monte / Elevação
Pisga
Hoje: Rujm Siyaghah
פִּסְגָּהpisgah
31,77° N, 35,73° L
Citado em 8 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Amorreu
Seom
סִיחֹ֥ןsiychon
Seom, rei dos amorreus em Hesbom, recusou deixar Israel passar pela sua terra e foi derrotado na batalha de Jaza (Números 21:23).
Citado em 32 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Amorreu
Seom
סִיחֹ֥ןsiychon
Seom, rei dos amorreus em Hesbom, recusou deixar Israel passar pela sua terra e foi derrotado na batalha de Jaza (Números 21:23).
Citado em 32 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Amorreu
Seom
סִיחֹ֥ןsiychon
Seom, rei dos amorreus em Hesbom, recusou deixar Israel passar pela sua terra e foi derrotado na batalha de Jaza (Números 21:23).
Citado em 32 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Rio / Ribeiro
Arnom
Hoje: Wadi Mujib
אַרְנוֹןarnon
31,47° N, 35,57° L
Citado em 12 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Rio / Ribeiro
Jaboque
Hoje: Rio Zarqa (Jaboque), Jordânia
יַבֹּקyabboq
32,12° N, 35,54° L
Citado em 7 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Amom
Hoje: Amã, Jordânia
עַמּוֹןammon
31,95° N, 35,93° L
Citado em 106 versículos

Dibom
Hoje: Tall Dhiban
דִּיבֹןdivon
31,50° N, 35,78° L
Citado em 10 versículosTb.: Dibom-Gade
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
H5747
Ogue
עוֹג֩og
Ogue, rei de Basã, o último dos refains, foi derrotado por Israel em Edrei, e a sua terra foi dada à meia tribo de Manassés (Deuteronômio 3:11).
Citado em 21 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Amorreu
Seom
סִיחֹ֥ןsiychon
Seom, rei dos amorreus em Hesbom, recusou deixar Israel passar pela sua terra e foi derrotado na batalha de Jaza (Números 21:23).
Citado em 32 versículos
Ver página completa
Todos os capítulos de Númeri 36
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.