Publicidade

Números 25

10 Toe het die Here met Moses gespreek en gesê:

11 Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van die priester Aäron, het my grimmigheid van die kinders van Israel afgewend deurdat hy my ywer onder hulle geywer het, sodat Ek die kinders van Israel in my ywer nie verteer het nie.

12 Daarom spreek: Kyk, Ek sluit met hom my vredeverbond,

13 en dit sal vir hom en sy nageslag hom die verbond van ewige priesterskap wees, omdat hy vir sy God geywer en versoening vir die kinders van Israel gedoen het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-