Pular para o conteúdo
Publicidade

Hoséa 1

Die huwelik van Hoséa met 'n owerspelige vrou.

1 DIE woord van die Here wat gekom het tot Hoséa, die seun van Beëri, in die dae van Ussía, , Agas, Jehiskía, konings van Juda, en in die dae van Jeróbeam, die seun van Joas, koning van Israel.

2 Die begin van wat die Here met Hoséa gespreek het; die Here het aan Hoséa gesê: Gaan heen, neem vir jou 'n hoervrou en hoerkinders; want die land het grootliks owerspel bedrywe deur van die Here afvallig te word.

3 Toe het hy gegaan en Gomer, die dogter van Diblaim, geneem; en sy het swanger geword en vir hom 'n seun gebaar.

4 En die Here het vir hom gesê: Noem hom Jísreël, want nog 'n klein tydjie, dan sal Ek die bloedskuld van Jísreël aan die huis van besoek en 'n einde maak aan die koninkryk van die huis van Israel.

5 Ja, in dié dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die laagte van Jísreël.

6 Toe het sy weer swanger geword en 'n dogter gebaar; en Hy het vir hom gesê: Noem haar Lo-Rugáma, want Ek sal My verder nie meer oor die huis van ontferm deur hulle vergifnis te skenk nie.

7 Maar oor die huis van Juda sal Ek My ontferm en hulle verlos deur die Here hulle God, en Ek sal hulle nie deur boog of swaard of oorlog, deur perde of ruiters verlos nie.

8 Nadat sy Lo-Rugáma gespeen het, het sy weer swanger geword en 'n seun gebaar.

9 En Hy het gesê: Noem hom Lo-Ammi, want julle is nie my volk nie, en Ek sal nie julle s’n wees nie.

10 Nogtans sal die getal van die kinders van Israel wees soos die sand van die see, wat nie gemeet en nie getel kan word nie; en in plaas dat aan hulle gesê word: Julle is nie my volk nie — sal aan hulle gesê word: Julle is kinders van die lewende God.

11 Dan sal die kinders van Juda en die kinders van almal saam vergader en vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek; want groot is die dag van Jísreël!

12 Sê aan julle broers: Ammi, en aan julle susters: Rugáma.

Pessoa
Tribo de Judá
Jotão
יוֹתָםyotamΙωαθαμIōatham
Jotão foi rei de Judá, filho de Uzias; governou o povo enquanto o pai, leproso, morava em casa separada, e com a morte do pai tornou-se rei. Acaz, filho de Jotão, o sucedeu (2 Reis 15:38).
Citado em 19 versículos
Ver página completa
Pessoa
H3058
Jeú
יֵהוּאyehu
Jeú, ungido rei de Israel por ordem de Eliseu, matou o rei Jorão, a rainha Jezabel e toda a casa de Acabe e acabou com o culto a Baal em Israel (2 Reis 9:2).
Citado em 46 versículos
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Todos os capítulos de Hoséa 14
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.