Pular para o conteúdo
Publicidade

SPREUKE 6

32 Hy wat owerspel pleeg, is sonder verstand; hy wat sy eie lewe wil verwoes, doen so iets;

33 slae en skande sal hy kry, en sy smaad sal nie uitgewis word nie;

34 want jaloersheid is 'n toorngloed in 'n man, en op die dag van wraak verskoon hy nie;

35 hy neem glad geen losprys in aanmerking nie, en hy willig nie in nie al maak jy die omkoopgeskenk nog so groot.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também