Pular para o conteúdo
Publicidade

SPREUKE 6

6 Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys!

7 Hy wat geen aanvoerder, opsigter of heerser het nie,

8 maak sy brood klaar in die somer, bêre sy voedsel weg in die oestyd.

9 Hoe lank, luiaard, sal jy bly , wanneer sal jy opstaan uit jou slaap?

10 Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie hande-vou om uit te rus!

11 So kom dan jou armoede soos 'n rondloper en jou gebrek soos 'n gewapende man.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também