Pular para o conteúdo
Publicidade

ROMEINE 12

Liefde, vurigheid, nederigheid, weldadigheid.

9 LAAT die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan;

10 wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning;

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também