Pular para o conteúdo
Publicidade

Romeine 16

Aanbevelinge, groete, wense.

1 EK beveel by julle aan ons suster Fébé, wat 'n dienares is van die gemeente in Kenchréë,

2 dat julle haar ontvang in die Here, soos dit die heiliges betaam, en haar bystaan in elke saak waarin sy julle nodig mag hê. Want sy was vir baie 'n beskermster en ook vir my.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também