Pular para o conteúdo
Publicidade

Romanos 6

Die genade is geen vrybrief vir die sonde nie, maar verlos ons van die heerskappy daarvan.

1 WAT sal ons dan ? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word?

2 Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe?

Veja também