Agradecimento
O agradecimento é a linguagem natural do cristão. Em tudo dai graças! A gratidão a Deus transforma a perspectiva, fortalece a fé e produz alegria em todos os tempos.
Dar graças sempre
Em tudo dai graças, porque esta é a vontade de Deus em Cristo Jesus para convosco. A gratidão é atitude fundamental.
18 Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
20 terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus,
15 En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.16 Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.17 En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.
15 En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.
16 Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.17 En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.
2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;
6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.
Louvor e gratidão
Entrai pelas portas com ação de graças. Rendei graças ao Senhor porque Ele é bom e a sua bondade dura para sempre.
4 Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.
1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
2 Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!3 Want die HERE is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode.
1 'n Psalm. 'n Lied vir die sabbatdag.2 Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,
23 Die een wat dank offer, eer My; en die een wat op sy weg ag gee, hom sal Ek die heil van God laat geniet.
28 U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.29 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Expressões de gratidão
Graças a Deus pelo seu dom inefável! A gratidão se expressa em oração, louvor e generosidade para com os outros.
15 Maar God sy dank vir sy onuitspreeklike gawe.
11 sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk.
57 Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
4 Ek dank my God altyd oor julle vir die genade van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is,
8 In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld.
21 omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister.
36 Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
24 Die HERE sal jou seën en jou behoed;25 die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;26 die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
9 Ek daarenteen sal aan U offer met 'n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die HERE.
3 Ons moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word,
3 Ek dank God, wat ek van my voorouers af in 'n rein gewete dien, wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink,
16 hou ek ook nie op om vir julle te dank as ek aan julle in my gebede dink nie,
28 Daarom, omdat ons 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.
3 Dat 'n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en dat daar hervorminge deur u voorsorg in elke opsig en oral vir hierdie nasie tot stand kom, neem ons met alle dankbaarheid aan.
14 En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword.15 En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met 'n groot stem verheerlik.16 En hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan.17 Toe antwoord Jesus en sê: Het tien nie rein geword nie? En waar is die nege?18 Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie?19 En Hy sê vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered.
12 En toe Hy in 'n sekere dorp ingaan, kom tien melaatse manne Hom tegemoet, wat op 'n afstand bly staan het.13 En hulle het hul stem verhef en gesê: Jesus, Meester, wees ons barmhartig!14 En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword.15 En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met 'n groot stem verheerlik.16 En hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan.17 Toe antwoord Jesus en sê: Het tien nie rein geword nie? En waar is die nege?18 Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie?19 En Hy sê vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered.
3 Ek dank my God elke maal as ek aan julle dink --