Aniversario de casamento
O aniversário de casamento celebra a fidelidade de Deus na jornada do casal. Cada ano juntos é testemunho da graça divina que sustenta o amor na vida a dois.
24 Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
12 Leer ons om ons dae so te tel dat ons 'n wyse hart mag bekom!
7 Baie sê: Wie sal ons die goeie laat sien? Verhef oor ons die lig van u aangesig, o HERE!
6 sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.
4 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,5 handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,6 is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
4 Ek dank my God altyd oor julle vir die genade van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is,
7 Alles is mooi aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek aan u nie.
10 Ek is my beminde s'n, en sy begeerte is na my.
7 Groot waters kan die liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee 'n man ook al die goed van sy huis vir die liefde, hulle sou hom diep verag.
14 En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.
3 Ek dank my God elke maal as ek aan julle dink --