Bom dia
Cada manhã é presente de Deus. As misericórdias do Senhor se renovam cada dia. A Bíblia convida a começar o dia com louvor, oração e gratidão ao Criador.
Manhã com Deus
De manhã te apresentarei a minha oração. Pela manhã ouvirás a minha voz — eu te busco ao despertar.
3 Gee ag op die stem van my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek.
13 Kan u wondermag in die duisternis bekend word en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
8 My hart is gerus, o God, my hart is gerus; ek wil sing en psalmsing.
16 Hulle swerwe rond om voedsel te soek; as hulle nie versadig word nie, vertoef hulle die hele nag.
16 Hulle swerwe rond om voedsel te soek; as hulle nie versadig word nie, vertoef hulle die hele nag.17 Maar ,k sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was. [ (Psalms 59:18) My Sterkte, tot u eer wil ek psalmsing, want God is my rotsvesting, my genadige God. ]
8 Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.
15 Maar ek sal u aangesig in geregtigheid aanskou; ek sal versadig word met u beeld as ek wakker word.
Misericórdias renovadas
As misericórdias do Senhor se renovam cada manhã. Este é o dia que o Senhor fez — alegremo-nos e nos regozijemos nele.
22 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;23 hulle is elke môre nuut; u trou is groot.24 Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
22 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;23 hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
24 Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
4 HERE, U het my siel uit die doderyk laat opkom; U het my lewend gemaak uit die wat in die kuil neerdaal.5 Psalmsing tot eer van die HERE, o sy gunsgenote, en loof sy heilige gedenknaam;
5 Psalmsing tot eer van die HERE, o sy gunsgenote, en loof sy heilige gedenknaam;
8 wat die gebruis van die seë stilmaak, die gebruis van hulle golwe en die rumoer van die volke;
14 Versadig ons in die môre met u goedertierenheid, sodat ons kan jubel en bly wees in al ons dae.
Louvor matinal
Saciai-nos de manhã com a tua benignidade. Todo dia te louvarei e celebrarei o teu nome para sempre.
1 'n Loflied van Dawid. Alef. o My God, o Koning, ek wil U verhoog en u Naam loof vir ewig en altyd.2 Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd.
1 'n Psalm. 'n Lied vir die sabbatdag.2 Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,
1 Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing voor die HERE, o ganse aarde!2 Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag.3 Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.
97 Mem. Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.
8 Die vloed roep na die vloed by die gedruis van u waterstrome; al u bare en u golwe het oor my heengegaan.
2 HERE, wees ons genadig, op U wag ons; wees hulle arm elke môre , ja, ons verlossing in die tyd van benoudheid!
4 Die Here HERE het My 'n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke môre , Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge.
Graça para o novo dia
O Senhor te abençoe e te guarde. Cada novo dia é oportunidade de viver sob a graça do Deus que nos ama.
24 Die HERE sal jou seën en jou behoed;25 die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;26 die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
6 Saai jou saad in die môre , en laat teen die aand jou hand nie rus nie; want jy weet nooit watter een sal geluk nie, hierdie of daardie, en of altwee saam goed sal wees nie.
15 Wau. En sy staan op as dit nog nag is en gee voedsel aan haar huisgesin en die bestemde deel aan haar diensmeisies.
13 Moenie die slaap liefhê, sodat jy arm word nie; maak jou oë oop, dat jy jou met brood kan versadig.
4 Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;5 en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre , die eerste dag.
19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môre ster opgaan in julle harte;
10 wat vir ons gesterf het, sodat ons, of ons waak en of ons slaap, saam met Hom kan lewe.