Consolo
O consolo de Deus é bálsamo para a alma ferida. Ele nos conforta em todas as tribulações para que possamos consolar outros com o mesmo consolo divino.
Deus consola
Ainda que eu ande pelo vale da sombra da morte, não temerei mal algum. O Senhor consola, guia e está sempre presente.
4 Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf die vertroos my.
1 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?
50 Dit is my troos in my ellende, dat u belofte my lewend maak.
76 Laat tog u goedertierenheid wees om my te troos volgens u belofte aan u kneg.
25 Tet. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
Confiança na aflição
Eu sei que o meu Redentor vive. Deus é força e escudo — mesmo na tribulação, Ele nos sustenta e consola.
25 Maar ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.26 En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou;
2 Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die HERE HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword.
8 En dit is die HERE wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.
9 Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan.
6 Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal 'n mens aan my doen?
4 Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.
7 Maar ek sal uitsien na die HERE, ek wil wag op die God van my heil, my God sal my hoor.
18 Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.