Publicidade

Educação das crianças

Por Bíblia Online

A educação cristã dos filhos é responsabilidade sagrada dos pais. A Bíblia ensina a instruir, disciplinar e modelar a fé desde a tenra idade, formando gerações que temem ao Senhor.

Instruir nos caminhos de Deus

Instrui a criança no caminho em que deve andar. A educação bíblica molda o caráter e estabelece fundamentos para a vida.

6 Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.

15 As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.

1 Hoor, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken;

8 My seun, luister na die tug van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;9 want dit is 'n lieflike krans vir jou hoof en sierlike kettings vir jou hals.

26 Pe. Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong.

6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;7 en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.

5 Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;7 en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.

7 en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.

10 die dag dat jy voor die aangesig van die HERE jou God by Horeb gestaan het, toe die HERE aan my gesê het: Vergader die volk vir My, en Ek sal hulle my woorde laat hoor, dat hulle kan leer om My te vrees al die dae wat hulle op die aarde lewe, en dit aan hulle kinders kan leer.

18 Lê dan hierdie woorde van my weg in julle hart en in julle siel, en bind dit as 'n teken op julle hand en laat dit as 'n voorhoofsband tussen julle oë wees,19 en leer dit aan julle kinders deur daaroor te spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan;20 en skryf dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte,21 sodat julle dae en die dae van julle kinders in die land wat die HERE aan julle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee, kan vermenigvuldig soos die dae van die hemel bo-oor die aarde.

Disciplina e amor

A vara e a repreensão dão sabedoria. A disciplina é expressão de amor que protege e forma o caráter dos filhos.

15 Die roede en die bestraffing gee wysheid; maar 'n seun wat aan homself oorgelaat word, steek sy moeder in die skande.

17 Tugtig jou seun, dan sal hy jou rus gee en aan jou siel vreugde verskaf.

24 Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging.

13 Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie.14 Jy sal hom wel met die roede slaan, maar sy lewe van die doderyk red.

18 Tugtig jou seun, want daar is hoop; maar laat dit nie in jou opkom om hom dood te maak nie.

7 As julle die tugtiging verdra, behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig nie?

20 Kinders, julle moet jul ouers in alles gehoorsaam wees, want dit is die Here welbehaaglik.21 Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie.

4 En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.

Ensinar pelas Escrituras

Desde a infância conheces as sagradas letras. As Escrituras formam, equipam e capacitam para toda boa obra.

15 en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus.

14 Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het,15 en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus.

1 'n Onderwysing van Asaf. My volk, luister na my onderrig; neig julle oor tot die woorde van my mond.2 Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom.3 Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het,4 sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die HERE en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.

3 Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het,4 sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die HERE en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.

4 sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die HERE en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.5 Hy tog het 'n getuienis opgerig in Jakob en 'n wet gegee in Israel, wat Hy ons vaders beveel het -- om dit aan hulle kinders bekend te maak,6 sodat die volgende geslag dit kan weet, die kinders wat gebore word, dat hulle kan opstaan en vertel aan hulle kinders,7 en hulle vertroue op God kan stel en die dade van God nie vergeet nie, maar sy gebooie kan bewaar,

8 Get. Die Engel van die HERE trek 'n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.9 Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!10 Jod. Vrees die HERE, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.11 Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie.

11 Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie.

3 Kyk, seuns is 'n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is 'n beloning.

Bênção e promessa

Os filhos são herança do Senhor. A educação cristã é investimento eterno que produz frutos em todas as gerações.

14 Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.

12 Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee.

3 Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge.

19 Die lewende, die lewende, die sal U loof, soos ek vandag; die vader maak aan die kinders u trou bekend.

13 En al jou kinders sal deur die HERE geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees.

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-