Fé
A fé é o fundamento da vida cristã. Sem fé é impossível agradar a Deus. Pela fé somos salvos, vivemos, vencemos o mundo e recebemos as promessas de Deus.
O que é a fé
A fé é a certeza daquilo que esperamos e a prova das coisas que não vemos. Ela é o alicerce de toda a vida espiritual.
1 Die geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
1 Die geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
1 Die geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.
6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.
6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.
11 Deur die geloof het Sara self ook krag ontvang om bevrug te word; en toe sy oor die leeftyd was, het sy gebaar, omdat sy Hom getrou geag het wat dit beloof het.
38 Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.
2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.
Salvos pela fé
Pela graça sois salvos, mediante a fé. O justo viverá pela fé — essa é a declaração central do evangelho.
8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;9 nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.
16 Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.
16 Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.
16 dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens,17 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is,
17 Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.
1 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;
5 aan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken.
10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.
17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.
17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.
1 En neem hom aan wat swak is in die geloof, nie om oor sy gevoelens te oordeel nie.
23 Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.
13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!
Fé que vence
Esta é a vitória que venceu o mundo: a nossa fé. A fé remove montanhas e abre caminhos impossíveis.
4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.
4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.
4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.
23 En Jesus sê vir hom: Wat dit betref -- as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.
23 En Jesus sê vir hom: Wat dit betref -- as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.
22 Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê.
24 Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.
52 En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.
Fé e confiança
Confia no Senhor de todo o coração. A fé não depende de circunstâncias — ela se apoia na fidelidade de Deus.
5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
30 Ek het die weg van waarheid verkies; u verordeninge het ek voor my gestel.
7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.
7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.
5 sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.
2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.
13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
Pedidos pela fé
Se tiverdes fé como um grão de mostarda, nada vos será impossível. Jesus elogiou a grande fé dos que o buscaram.
20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.
20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.
21 Maar Jesus antwoord en sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle nie alleen doen wat met die vyeboom gebeur het nie; maar al sê julle ook vir hierdie berg: Hef jou op en werp jou in die see -- sal dit gebeur.
22 En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.
28 Toe antwoord Jesus en sê vir haar: o Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil hê. En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.
29 Toe raak Hy hulle oë aan en sê: Laat dit vir julle wees volgens julle geloof.
2 En hulle het 'n verlamde man wat op 'n bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.
Fé como virtude
Segue a justiça, a fé, o amor, a paz. Combati o bom combate, completei a carreira, guardei a fé.
11 Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag n die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.
11 Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag n die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.
7 Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.
13 As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.
3 en onophoudelik in gedagte hou die werk van julle geloof en die arbeid van julle liefde en die lydsaamheid van julle hoop op onse Here Jesus Christus, voor onse God en Vader,
7 daarom, broeders, is ons in al ons verdrukking en nood vertroos oor julle deur jul geloof.
2 in die hoop van die ewige lewe wat God, wat nie kan lieg nie, van ewigheid af beloof het,
15 Want so sê die Here HERE, die Heilige van Israel: In terugkeer en rus lê julle heil, in stil wees en vertroue bestaan julle krag; maar julle wou nie
Fé viva
A fé sem obras é morta. Peça com fé, sem duvidar. A fé nos conecta com o poder de Deus e produz frutos eternos.
26 Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood.
3 omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
3 omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.7 Want die mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie --8 so 'n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.
6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.
6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou -- as dit nodig is -- 'n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge,7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus;8 vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap,9 en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.
8 vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap,9 en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.
9 en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.
9 Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is.
Promessas da fé
Quem crer terá a vida eterna. A fé abre as portas do impossível e nos dá acesso às promessas de Deus.
16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.
35 En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.
25 Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;26 en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?
40 Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?
37 Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie.
20 Ek is met Christus gekruisig, en ,k leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
26 Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus;27 want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.
5 Want ons verwag deur die Gees uit die geloof die geregtigheid waarop ons hoop.
19 Want ek weet dat dit deur julle gebed en die ondersteuning van die Gees van Jesus Christus my tot heil sal strek,
27 aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid.
15 Kyk, al wil Hy my ombring -- ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit.