Versículos do Dia

30 Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs;31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Isaías 40:30,31

1 Daarom dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.

Hebreus 12:1,2

Publicidade

Livros da Bíblia

Publicidade

Leitura Diária

Ver tudo
Publicidade

Recursos Bíblicos

Ver tudo

Bíblias

Mais de 150 bíblias disponíveis

Em Destaque

Ver tudo

Últimos Artigos

Ver tudo
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-