Publicidade

Fofoca

Por Bíblia Online –

A fofoca destrói reputações e relacionamentos. A Bíblia condena severamente o murmúrio, a calúnia e a palavra maldosa, chamando o cristão a edificar com a boca.

O poder destrutivo

O homem perverso semeia contendas, e o que anda com fofocas separa amigos íntimos. A fofoca é veneno social.

28 'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar.

9 Deur die mond stort die roekelose sy naaste in die verderf, maar deur kennis word die regverdiges gered.

13 Die wat met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar, maar hy wat betroubaar is van gees, bedek 'n saak.

18 Hy wat haat verberg, het valse lippe; en hy wat skindertaal uitstrooi, is 'n dwaas.

Edificar com palavras

Não saia da boca nenhuma palavra torpe, mas só a que serve para edificação. Quem fala mal do irmão fala mal da lei.

29 Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net 'n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade kan gee aan die wat dit hoor.

2 Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek;3 wat nie rondgaan met laster op sy tong nie, sy vriend geen kwaad doen en geen smaadrede uitspreek teen sy naaste nie;

11 Salig is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg en valslik allerhande kwaad teen julle spreek om My ontwil.

Publicidade