Publicidade

Fraqueza

Por Bíblia Online –

A fraqueza humana não é fraqueza diante de Deus. Pelo contrário, é na nossa fragilidade que o poder de Cristo se aperfeiçoa. Deus escolhe os fracos para confundir os fortes.

Poder na fraqueza

A minha graça te basta, pois o meu poder se aperfeiçoa na fraqueza. Quando sou fraco, então é que sou forte.

9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.

10 Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.

7 Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.

Deus cuida dos fracos

O Senhor está perto dos que têm o coração quebrantado. Ele dá poder aos fracos e renova a força dos cansados.

29 Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.

26 Al beswyk my vlees en my hart -- God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid.

3 Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.

7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.

Compaixão e intercessão

O Espírito intercede por nós com gemidos inexprimíveis. Jesus compreende nossas fraquezas porque foi tentado como nós.

26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.

15 Want ons het nie 'n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.

41 Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.

22 'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.

8 Maak jou mond oop vir die stomme, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.

Publicidade