Publicidade

Gratidão ao Senhor

Por Bíblia Online –

A gratidão ao Senhor é resposta de amor diante da bondade divina. Louvar a Deus com cântico e magnificá-lo com ação de graças — isso é o que agrada ao Senhor.

Agradecer ao Senhor

Deus transformou nosso lamento em dança. Ele é digno de toda gratidão, em todo tempo e em toda circunstância.

11 Hoor, HERE, en wees my genadig! HERE, wees my 'n helper!12 U het my weeklag vir my verander in 'n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord; [ (Psalms 30:13) sodat my eer U kan besing en nie swyg nie. HERE, my God, vir ewig sal ek U loof. ]

30 Maar ek is ellendig en in pyn: laat u hulp, o God, my beskerm!

4 Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.

4 Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.

Gratidão constante

Em tudo dai graças. Tudo o que Deus criou é bom, quando recebido com ação de graças e paz no coração.

4 Want alles wat deur God geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie;5 want dit word geheilig deur die woord van God en die gebed.

15 En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.

9 Ek daarenteen sal aan U offer met 'n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die HERE.

Publicidade